Notas van 'n skaapboer oor skaapboerdery in Humansdorp distrik
PUBLISHED 18 SEP 2015
Normaalweg skeer ons 2 maal per jaar , in die Karoo skeer hulle een maal want wol groei stadiger daar 'n Skaap lewer 4-5kg wol per jaar 'n Hammel lewer 7 kg wol per jaar. Daar word verkieslik geskeer voor die ooi lam , as ooi geskeer is soek sy skuiling as dit koud is wat goed is vir die lam , as sy nie geskeer is soek sy nie skuiling want sy voel nie die koue met haar dik wol , maar die lam wat nie dik wol het sal koud kry en dit kan sy toestand knou Wol lewer 20% van inkomste Dis ook goed as ooi geskeer is as sy gedek gaan word dit vind gewoonlik in Okt , Nov plaas Lam % = 130 - 140 % Ooie lam April - Mei Onder goeie toestande dws goeie voeding en weiding kan ooie elke 8 maande lam indien toestande nie goed is , is dit beter om een maal te lam per jaar Dieselfde geld vir die ooie en ramme indien hulle goeie kos en aanvullings kry is hulle produksie beter 'n Winter Lam is gesonder omdat daar minder siektes in die winter is Lam word in Augustus gespeen Lam word voorberei om reg te wees teen Nov Des vir die Kersseisoen , goeie tyd vir verkope Lam lewer 45 kg ooi / ram persentasie is ongeveer 50/50 Enting Bloutong virusveroorsaak deur miggie in warm maande Enting vind 2-3 maal plaas Bloutong enting maak dier steriel vir ruk Lammers is meer vatbaar vir bloutong Bloednier bakteriee - enting Bloednier word veroorsaak deur verandering in weiding Lam word ge ent voor gespeen word Daar is ook "all in one" entstof wat alles dek soos klem in die kaak pasterella bloutong bloednier Entstof word by Ko-operasie gekoop Weiding droeland Permanente weiding Oulandsgras , smutsvinger , rooigras en kweek op lande Seisoenaal Hawer in winter Ceredella plant in winter vir somer

Normaalweg skeer ons 2 maal per jaar ,  in die Karoo skeer hulle een maal want wol groei stadiger daar

'n Skaap lewer 4-5kg wol per jaar 'n Hammel lewer 7 kg wol per jaar.

Daar word verkieslik geskeer voor die ooi lam , as ooi geskeer is soek sy skuiling as dit koud is wat goed is vir die lam , as sy nie geskeer is soek sy nie skuiling want sy voel nie die koue met haar dik wol , maar die lam wat nie dik wol het sal koud kry en dit kan sy toestand knou 

Wol lewer 20% van inkomste 

Dis ook goed as ooi geskeer is as sy gedek gaan word dit vind gewoonlik in Okt , Nov plaas 

 

Lam % = 130 - 140 %

Ooie lam April - Mei

Onder goeie toestande dws goeie voeding en weiding kan ooie elke 8 maande lam indien toestande nie goed is , is dit beter om een maal te lam per jaar

Dieselfde geld vir die ooie en ramme indien hulle goeie kos en aanvullings kry is hulle produksie beter 

'n Winter Lam is gesonder omdat daar minder siektes in die winter is

Lam word in Augustus gespeen 

Lam word voorberei om reg te wees teen Nov Des vir die Kersseisoen , goeie tyd vir verkope

Lam lewer 45 kg

ooi / ram persentasie is ongeveer 50/50

 

Enting

Bloutong virusveroorsaak deur miggie in warm maande 

Enting vind 2-3 maal plaas

Bloutong enting maak dier steriel vir ruk

Lammers is meer vatbaar vir bloutong

 

Bloednier bakteriee - enting 

Bloednier word veroorsaak deur verandering in weiding


Lam word ge ent voor gespeen word

 

Daar is ook "all in one" entstof  wat alles dek soos 

klem in die kaak

pasterella

bloutong

bloednier

 
Entstof word by Ko-operasie gekoop


Weiding droeland 




Permanente weiding 

Oulandsgras , smutsvinger , rooigras en kweek op lande




Seisoenaal

Hawer in winter 

Ceredella plant in winter vir somer